Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Huisgenoot

Dec 12 2024
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

TOETS JOU KENNIS

DIE AKTEUR JOHN CLEESE

AFRIKAANS ENSOVOORTS

ERROL STROEBEL OOR SY MAN, CARL, OFTEWEL KAT GILARDI

FLITSVRAE: RIAAN GROBLER • Sanger en omroeper

ONS LEEF HUL DROME • Albei hulle dogters is op een slag weg, maar teen hulle mure glimlag die twee vir ewig uit foto’s

DIS VIR JOU, PA • ’n Lewenslange droom het waar geword toe die Hendriksebroers saam vir die Springbokke kon uitdraf, maar dit was bittersoet, want hulle pa is nie meer hier om dit te kon sien nie

Greteli GEREED VIR NO. 2! • Binnekort groei die huishouding van drie tot vier. En die aktrise Greteli de Swardt geniet elke oomblik van haar besige lewe

TROTS EN TEVREDE • Dit was haar droom om aan Mej. Heelal deel te neem, maar Mia le Roux moes haar op die nipper weens vertigo onttrek al het sy haar álles gegee

EK HOOR JOU • Ná 13 jaar van stilte het ’n Upingtonse meisie onlangs ’n inplanting gekry – nou geniet sy al die lewe se geraas

SMUL lekker •  Hierdie heerlike geregte uit ’n splinternuwe AUSTRALIESE kookboek sal ALMAL aan die etenstafel gelukkig hou

LAAT spat! • Lyk op jou beste langs die swembad of op die strand met hierdie items perfek vir waterpret

’N VARS LAGIE VERF • Versorgde naels help jou afgerond voel. Hier’s die mooiste somermodes vir jou manikuur

FEES VLYTIG • Raak kreatief met dít wat jy het om eiesoortige kranse en bome te skep hierdie feestyd!

VRA VIR IRMA

MA! IS ONS AL DAAR?

PRAAT VROEG AL OOR DIE BYTJIES EN BLOMMETJIES

HOE GEMAAK AS JOU KIND JOU EN JOU MAAT BETRAP?

HELP JOU OUERS HULLE GELD BESTUUR • Jou bejaarde ouers hou van finansiële onafhanklikheid, maar sukkel om beheer te behou. Om te help verg geduld en begrip

KLEIN BEGIN, GROOT GEWIN

JOU STERRE

Solank die skulpies klingel • Sedert haar man se dood kos dit Mara bloedsweet om hul winkel se deure oop te hou – die verflenterde seuntjie wat gedurig daar rondhang, help ook nie juis sake nie

Julio & Zeus: Hou dié twee dop

’N UITTREKSEL

*kyk & luister

BEELDSPRAAK

As Tollie en Manila jou beetkry … • In dié nuwe reeks kry bekendes die kans om hulle innerlike fopdosser te ontdek

VAN DIE GASTE EN HULLE TRANSFORMASIE

FLIEKS OM TE GENIET

HUISgenoot sê

*TV-gids

PLAKKAAT

HUISgenotjies • STUUR OORSPRONKLIKE GRAPPIES NA GRAPPIES@HUISGENOOT.COM. JY KRY R50 VIR ELKEEN WAT ONS GEBRUIK. SLUIT JOU NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE IN.

RAAISELS

GROOTSTE KORAAL WAT AL GEKRY IS

ELDERS IN DIE WÊRELD

VISIOENÊRE BRIT VIR MAAN-LANDING-BYDRAE VEREER

WOORD VAN DIE WEEK

VYF VINNIGE VRAE

MUFASA • SIMBA SE PA BRUL IN TEATERS!

DÍS OOK COOL!

Bewegingsiekte • Mense wat hieraan ly, voel naar as hulle in ’n bewegende voertuig is. Hoekom gebeur dit?

MAAK ’N WINDMEUL.. . EN WIPSLYM

WIPSLYM • Slym maak is altyd pret – het jy geweet jy kan ook slym maak wat op die grond wip? Ons wys jou hoe

KINDER-SPELETJIES

DIE BABBELBENDE • Die avonture van Palawa en Paloeka

BINNE ’N STOKOU BREIN • Dié Britse wetenskaplike gebruik hoogs gevorderde metodes om die geheime van antieke breine te ontsluit – al...

Expand title description text
Frequency: Weekly Pages: 102 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Dec 12 2024

OverDrive Magazine

  • Release date: December 6, 2024

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans