Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Huisgenoot

Jan 16 2025
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

KORT VOOR LANK

AFRIKAANS ENSOVOORTS

DIE AKTEUR RICHARD E. GRANT

NOLAN VENTER OOR SY VROU, DESIREÈ

FLITSVRAE: DANIE DU TOIT • Sanger van Spoegwolf

NUWE LIEFDE, OU GELD • Die nuwe vrou in Oscar Pistorius se lewe is nie net beeldskoon nie. Sy kom uit ’n gesiene familie wat baie soos syne is: skatryk, en nie sonder geheime, sorge of drama nie

BLOEDIG WARM, MET BUIE ELDERS • Op my eish! se wilde Ceylonia Bekker betree ’n nuwe fase in haar lewe as eNCA se nuwe weeraanbieder. Maar sy’s nog net sy – en nes die weer, soms maar onvoorspelbaar

VAN ROOI LIPPE TOT ’N ROOI KENNISGEWING • ’n Wêreldwye soektog is aan die gang na een van die wêreld se berugste vlugtelinge – en sy kan in Suid-Afrika wees

ONS WIKING, ’N KIND VAN DIE NATUUR • Die oud-Bok Joe van Niekerk het ná sy oorsese reise teruggetrek Kaap toe. Dis hier waar hy en sy lewensmaat hul seuntjie wil grootmaak

G’N BENE EN G’N GRENSE • Al het sy nie bene nie, glo sy sy kan enigiets doen. En onlangs skaats sy toe sommer ook in die rekordboeke in

Terug by die WERK • Maak die eerste week terug op KANTOOR ’n sagte landing met dié geurige geregte wat jy VINNIG en MAKLIK ná ’n dol dag kan optower

WERK TOE • Verhef vier informele items tot kantoordrag

SKITTER SILWER • Al hoe meer vroue omhels deesdae hulle grys hare. Lees hier hoekom dit nou in die mode is en hoe om dit te versorg

KALENDER VIR ROSE • Wat om elke maand te doen om jou roosbome te laat floreer

MY GRYS JARE IS DONKER

MY PA IS ANDERS NÁ MY MA SE DOOD

IS MY KIND DEPRESSIEF?

JOU WASIGE BREIN EN MENOPOUSE

VERBETER JOU BREINFUNKSIE GEDURENDE MENOPOUSE

WAT JY MOET WEET OOR BETAALDAGLENINGS • Ná die feestydpret sit jy met nuwe skooluitgawes of agterstallige betalings. Betaaldaglenings kan gerieflik wees. Maar pasop, jy kan jou vasdraai

DIE BOONTJIE IS ’N WONDERLIKE DING

JOU STERRE

Vol sirkel • Die eerste ring het verdwyn net toe Chantal by Huis Silwerjare begin werk het, en dis tog net logies dat hulle haar verdink

As die verlede jou inhaal

’n Literêre kunswerk • GELIEFDE ROMAN KRY GESTALTE OP SKERM

BEELDSPRAAK

Kykgenot op kantoor • Hierdie reekse bring ’n bietjie woema in jou werksweek

Stories deur musiek • Die musieklegende Jannie du Toit begin die nuwe jaar op ’n hoogtepunt met sy vierde Kunstefees in die kleine-produksie

TV-gids

PLAKKAAT

HUISgenotjies • STUUR OORSPRONKLIKE GRAPPIES NA GRAPPIES@HUISGENOOT.COM. JY KRY R50 VIR ELKEEN WAT ONS GEBRUIK. SLUIT JOU NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE IN.

RAAISELS

Roofperdeby bedreig heuningbye

VER IN DIE WÊRELD, KIETSIE

Fossielspore wys interaksie tussen oermense

GEOPOLITIEK

MAAN VAN DIE WEEK

DIÉ WEEK 79 JAAR GELEDE • ☛ 10 JANUARIE 1946 – VERENIGDE NASIES VERGADER VIR DIE EERSTE KEER

VYF VAN DIE VINNIGSTES

ADRI-JO WATERBOER • AL RY SY NOG NIE, KORT SY NIE ’N LISENSIE OM TE VERMAAK NIE!

Introverte & ekstroverte • Ons persoonlikheid beïnvloed ons gedrag en denke

MAAK JOU EIE WATERPISTOOL • Met hierdie waterpistool kan jy teiken skiet, met jou maats speel en selfs potplante...

Expand title description text
Frequency: Weekly Pages: 102 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Jan 16 2025

OverDrive Magazine

  • Release date: January 10, 2025

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans