Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.
Huisgenoot
MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM
DIE DANSER MICHAEL FLATLEY
AFRIKAANS ENSOVOORTS
TOETS JOU KENNIS
LOUZANNE COETZEE OOR HAAR MAN, JEANDRÉ BADENHORST
FLITSVRAE: ZETSKE VAN PLETZEN • Aktrise
OUMA SE MOOISTE KINDERS • Die drie meisietjies wat Lauren Dickason in Nieu-Seeland doodgemaak het, was haar kleinkinders. Ouma Bettie deel haar kosbaarste en ook haar seerste herinneringe
HIER KOM ’N LELIKE DING • Op die kusdorpie Kommetjie maak ’n klomp kese so baie moeilikheid dat selfs die verdeelde mense-inwoners mekaar al oor die moles te lyf wil gaan
DIE GROOTSTE GESKENK • Weens haar behandeling vir kanker sou sy nooit kon swanger raak nie – toe kom haar beste vriendin tot haar redding
EN NOU IS SY ’N MODEL! • Ons Mej. Tienerwenner se lewe het ingrypend verander sedert sy dié kompetisie gewen het – en nou ken sy sommer ook haar storie voor die kameras
SJIEK CARLI SPEEL MODEL! • Ons het 10 preppie uitrustings vir ons huidige Mej. Tiener, Carli Oosthuizen, gekies
Reg of WEG • Maak reg vir die lente! Hier is ’n paar tendense wat jy kan los en ’n paar wat jy moet behou
Hier KIEP-KIEP! • Hoender is wonderlik veelsydig, en daar’s iets vir elke smaak
BONT GEBREI • Dié trui, wat in ’n mooi bont breidraad gebrei is, is ideaal vir die laaste koue dae van die winter en vroeë lente
VRA VIR IRMA
SOUT IN DRINKWATER – FEIT OF FLAF?
LEEF SÓ ONSTRESBAAR • Mense wat kalm bly, volg sewe gewoontes. Hier’s drie wat jou sal help om onbreekbaar te bly
SAL DIT MY BAAT OM MY HUISLENING TE SKUIF? • Ja, dis moontlik om so geld te bespaar, maar doen eers ál die somme. Hier’s vyf dinge wat jy moet weet voor jy die groot stap neem
GEBRUIK SAGTE VAARDIGHEDE TOT JOU VOORDEEL
JOU STERRE
Gewildste reekse en flieks in Afrikaans • Afrikaanse reekse en flieks lok ál meer kykers, veral met ’n nuwe, meer moderne aanslag deur die skeppers en selfs ietwat gewaagde temas
DIE ALGEHELE TOP-10 • Die lys van die 10 programme op Showmax wat die meeste kykers gelok het, is ook ’n uiteenlopende versameling. Hier is dit in alfabetiese volgorde:
Nuwe enkelsnitte • Refentse wys weer sy ernstige kant met ’n splinternuwe ballade propvol gevoelens
HUISGENOOT SÊ
Nuut op die rakke • Geniet drie boeke van Lux Verbi oor geloof en liefde en veral hoop
Die lewe is ’n lied • Elodie – ver oor vyftig, oorgewig en platsak – wonder wat sy gedoen het dat die noodlot haar soveel kere ’n streep trek. Maar op een reënerige Vrydagmiddag begin sy ’n ander deuntjie sing
TV-GIDS • Alle TV-inligting was korrek teen druktyd. By Huisgenoot maak ons seker die inligting is reg, maar TV-kanale bring dikwels veranderings aan nadat ons spertyd verstryk het.
PLAKKAAT
huisgenotjies • Stuur oorspronklike grappies na grappies@huisgenoot.com. Jy kry R50 vir elkeen wat ons gebruik. Sluit jou naam en kontakbesonderhede in.
RAAISELS
Asseblief, Tanzanië! Hou op olifante jag
ELDERS IN DIE WÊRELD
Sonkalender dalk oudste in sy soort
OUTOKRATIES
FOTO VAN DIE WEEK
27 AUGUSTUS 1955 DIE EERSTE GUINNESS BOOK OF RECORDS
VYF VINNIGE VRAE
Shawn Mendes • Shawn is terug met ’n geskenk aan ons op sy verjaardag!
IN SHAWN SE...