Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Huisgenoot

Jan 23 2025
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

KORT VOOR LANK

AFRIKAANS ENSOVOORTS

DIE AKTEUR EN KOMEDIANT MEL BROOKS

COURTNEY-JAYNE OOR HAAR MAN, CAMERON HEYNES

FLITSVRAE: MELISSA WILLERING • Aktrise

VERSKROEIDE AARDE • Vlamme is die groot gelykmaker. En in Los Angeles, waar wegholbrande dinge wat glinster onlangs in puin gelaat het, moes gewone mense én Hollywood se sterre vlug voor die vuur

STERRE WAT HUL HUISE VERLOOR HET

DUBBELSPEL VAN DIE LYF • Met twee uterusse, twee servikse en twee vaginale openinge het Elsjé Hechter-Brand gedink haar kanse om swanger te raak sou verdubbel. Maar die realiteit was heeltemal anders

ONS ENGELKIND, WEG • Die leemte is groot ná haar dood, vertel Beandri se ouers. Nou moet hulle sonder haar die lewe aanpak

MAAK SOOS ÉK SÊ • Donald Trump het dit duidelik gemaak hy verwag net een ding van sy binnekring: volkome lojaliteit

KONINGSKOS sonder vleis • Probeer gerus hierdie VLEISLOSE GEREGTE wat Isabella Niehaus en Louis Jansen van Vuuren by hulle bekende kosvriende gaan afbedel het om seker te maak jóú BEURSIE bly hierdie maand HEEL

KOEL uitgevat! • Agt someruitrustings vir onder R1 000 elk

SAKPAS SKOONHEID • Huisgenoot se skoonheidsredakteur, Leila Petersen, deel haar gunstelingprodukte wat nie so duur is dat dit jou oë sal laat traan nie

IN DIE KLEUR VAN JOU LEWE • Iemand het ’n laaikas op die ashoop weggegooi. Hy was gedaan en stukkend, verbleek en nie meer mooi nie. Maar eendag lees jy Huisgenoot, en besluit om nuwe lewe in die kas te blaas

MY MAN IS ONGEDISSIPLINEERD MET GELD

KIND SE WOEDEUITBARSTINGS BUITE BEHEER

EET REG VIR MENOPOUSE

STEL GESONDE GRENSE MET JOU KINDERS

STEL GESONDE GRENSE MET JOU KINDERS

WIL JY EN VRIENDE SAAM EIENDOM KOOP? • Daar is voor- en nadele. Hier is wat jy moet weet voor jy jou hand op papier sit

VERMINDER PLASTIEK EN RED DIE AARDE

JOU STERRE

Rooi katjiepiering • Om iemand se joernaal te lees is soos om in hulle siel rond te krap. Maar hoe anders moet Daniel weet aan wie dit behoort?

Krimi-plesier in Hongarye

*kyk & luister

Bobaasbraaiers ding mee om ’n miljoen • ’n Klompie braaiers se vernuf word getoets wanneer die tweede seisoen van Kokkedoor: Vuur & vlam begin

Somertreffers

*TV gids • IN DIE KOLLIG/REEKS/MUSIEK

FOKOFPOLISIEKAR

Met kos in gedagte • Kosblikke hoef nie ’n nagmerrie te wees nie, en gesonde kos en peuselgoed hoef nie vervelig te wees nie. Verhoog jou kind se energie om hulle te help konsentreer en meer selfvertroue te gee met dié idees vir maklike en watertand versnaperings.

Skryfbehoeftes & kreatiwiteit • Om skryfbehoeftes te koop, kan oorweldigend voel, veral as jy meer as een kind op skool het. Hier is ’n paar wenke vir jou inkopielys.

Klein liefdesnotas vir ’n groot hupstoot • Daar is iets besonders aan ’n onverwagte boodskap van iemand vir wie jy lief is. Ken jy daai glimlag wanneer jy ’n teksboodskap van iemand na aan jou hart kry, en dit keer ’n frons dadelik onderstebo? Dieselfde kan vir kinders gedoen word.

Lyk goed, voel fantasties! • Trek aan met die oog op sukses deur die nodige skoolklere te koop voor die terugskool-toe-stormloop. Met PEP se reeks noodsaaklikhede is dit maklik om goed...

Expand title description text
Frequency: Weekly Pages: 110 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Jan 23 2025

OverDrive Magazine

  • Release date: January 17, 2025

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans