Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.
Huisgenoot
MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM
KORT VOOR LANK
AFRIKAANS ENSOVOORTS
DIE SANGERES BELINDA CARLISLE
STEFAANS COETZEE OOR SY VROU, DEIRDRÉ
FLITSVRAE: HEINDRICH WYNGAARD • Aanbieder en rubriekskrywer
’N BOMB SQUAD VAN HUL EIE • Hulle pa is die Bokafrigter, en as tweeling wat mekaar se beste maats is, vorm hulle saam ’n gedugte span
DIE NOOD LEER BOER • Ferdinand Rabie is onlangs deur ’n moeilike tyd – hy het alles verloor in die pandemie en sy suster aan die dood afgestaan – maar hy takel 2025 vol moed
REG VIR VEG SOOS ’N WIKING • Charles Spencer se nuwe meisie dagvaar sy vervreemde vrou nadat dié ’n mediese diagnose uitgelap het wat sy geheim wou hou
VOORTBOU AAN DROME • Sy drome was aan skerwe toe hy sy tokse moes wegbêre, maar in die jare sedert sy uittrede het die voormalige Springbok Pat Lambie ’n pa van drie seuns en ’n suksesvolle eiendomsontwikkelaar geword
MOEILIK WAS NOG NOOIT MAKLIK NIE! • Die vakansie staan klaar weer einde se kant toe, maar hier’s ’n laaste stukkie raaiselpret om jou te laat kopkrap terwyl jy uitspan
Kreatiewe KOSBLIKKE • Wie sê gesonde snoepgoed kan nie ook HEERLIK wees nie? Pak hierdie smaaklike HAPPIES in jou kind se kosblik
ALS OP SY PLEK • Bêre-opsies vir kinderkamers
DIS WEER SKOOL! • Kry skooluniforms in ’n japtrap met ons topkeuses
GOUESTROOP • Jy kan die hele jaar liggies gloei met ’n kitsselfdoensonbrand
BESTE GEBEURTENIS VAN 2024
HELP JOU SPRUIT BETER LEES
OEFEN OP JOU OUDAG
SIEN SÓ ’N PONZISKEMA RAAK • Dié stokou skelmstreek verwoes steeds baie ‘beleggers’ se lewens
PLANNE VIR DAAI EERSTE AFSPRAAK
JOU STERRE
Breek die vloek • Ná drie mislukte pogings om Juliet tot by die kansel te kry, sal Ant Rienie vandag seker maak sy trou – al moet sy nou ook ’n wonderwerk laat gebeur
Help, ons gaan terug skool toe!
Squid Game is terug
IETS VIR DIE GAMERS
BEELDSPRAAK
Prettig en opvoedkundig • Hierdie televisiereekse vir kinders maak dit lekker om nuwe dinge te leer
MEET SPIDEY AND HIS AMAZING FRIENDS
VYF LEERSAME FLIEKS VIR KINDERS
Hunter Kennedy • In die vroeë 2000’s het hy as lid van Fokofpolisiekar bekend geraak. Hy was medestigter van aKing en Die Heuwels Fantasties. Hunter Kennedy is een van die prominentste en invloedrykste liedjieskrywers in Suid-Afrika
* TV-gids
PLAKKAAT
HUISgenotjies • STUUR OORSPRONKLIKE GRAPPIES NA GRAPPIES@HUISGENOOT.COM. JY KRY R50 VIR ELKEEN WAT ONS GEBRUIK. SLUIT JOU NAAM EN KONTAK BESONDERHEDE IN.
RAAK RUSTIG MET RAAISELS • Huisgenoot se blokraaibielie is hier, betyds vir die lang somerdae! Met 191 uitsoekraaisels en duisende lekker leidrade kan jy raai-raai herlaai
RAAISELS
BORIS SE LANG REIS TERUG NA SY MAAT
ELDERS IN DIE WÊRELD
Spesiale stof ontwikkel wat CO2 uit atmosfeer vasvang
OMNIVOOR • Uit die Latyn omnis (alles) en vorare (verslind, verteer). Dit beteken ’n gebruiker van sowel dierlike as plantaardige voedsel. Byvoorbeeld: Mense is omnivore, want hulle eet kos wat van sowel plante as diere afkomstig is. ’n Sinoniem is alleseter AKA hond.
FOTO VAN DIE WEEK
HIERDIE WEEK IN DIE GESKIEDENIS • ☛ 3 JANUARIE 2004 – SPIRIT LAND OP...