Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.
Huisgenoot
MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM
DIE SKAAKMEESTER GARRY KASPAROV
AFRIKAANS ENSOVOORTS
TOETS JOU KENNIS
MICHELLE THORPE OOR HAAR MAN, JOHN
FLITSVRAE: SIMONÉ PRETORIUS • Aktrise en regisseur
VEGTERTJIES DEUR DIE PYN • ’n Jaar nadat haar kinders in haar brandende kar vasgekeer was, praat sy oor die verskrikking en seer
STUNNING, DARLING • Boeboe soek liefde. Eintlik nie Boeboe nie, eintlik Liane Heyl, die vrou ágter die karakter van Vetkoekpaleis. En sy gaan dit voor die kameras doen
’N ANDER STAD VAN GOUD • Christel Smith was destyds Tarien in Egoli voor sy Hollywood toe is. En toe haar sepiesuster, Esta Terblanche, onlangs daar oorlede is, was dit sý wat haar woonstel moes gaan help oppak
TUSSEN ENGELE • Dis gewoonlik hy wat mense help wat swaarkry. Maar toe ’n mediese nagmerrie al hoe groter word, was hy die een wat deur ’n samaritaan gered is
WP, JOU LEKKE DING! • Die Koegelenbergs van Kleinmond laat jou met nuwe oë na die verskynsel van fanatiese sportaanhangers kyk
’n Fees van GEURE • ’n LUS vir die tong – Fatima Saib deel van haar gunstelingresepte eie aan haar INDIESE herkoms
MERKE, GEREED! • Spring weg met sportiewe drag. Hier’s vier maniere om dié gewilde styl by jou klerekas in te sluit
MNDR IS MEER! • Hierdie vyf voorkomste sal jou grimering meer modern laat lyk
TOOR MET TEËLS • Slim maniere om teëls in en rondom jou huis te gebruik
VRA VIR IRMA
NEEM WAARDIG AFSKEID
MONDSERE: WAT DIT VERKLAP EN HOE OM DIT TE HANTEER
HOE WERK ‘P2P’-LENINGS? • P2P staan vir “peer-to-peer” en is ’n alternatiewe manier om aanlyn lenings te kry. Maar maak seker dis die beste opsie vir jou
HOE OM DIE BERG TOT DESEMBER TE KLIM
MITES OOR BORSVOEDING • Borsvoeding het talle voordele vir jou baba, maar die besluit of jy wil borsvoed of nie, bly ’n persoonlike een. As jy wel dié roete volg, kan dit jou onkant vang as dit moeiliker is as wat jy verwag het. Jenny Wright van Milk Matters, ’n melkbank in Kaapstad, stel voor dat ma’s wat sukkel, ’n laktasiekonsultant of goeie klinieksuster gaan spreek. Moenie jou laat mislei deur hierdie vals inligting oor borsvoeding nie.
JOU STERRE
Roep van die naguil • Black Jack Tucker het wraak gesweer nadat Johnny Wilcott sy broer agter tralies laat beland het – en nou is hy terug in Cripple Creek
’n Verbluffende debuut deur ’n wynmaker
Altyd met ’n glimlag • Groot name en selfs groter talent sing saam oor die liefdeM
BEELDSPRAAK
The Office • Steeds gewilde kykstof ná al die jare
TOP-5-FLIEKS MET STEVE CARRELL
WATTER EEN IS BETER?
Vasgenael – al wil jy soms wegkyk • Sommige reekse is immergoud, selfs al kan van die karakters jou só irriteer dat jy wil wegkyk!
5 VINNIGE VRAE AAN DIE BRAVO!-AANBIEDER EWAN STRYDOM
LUISTER SAAM NA DIÉ BYBEL-STORIES • Skuif nader en luister aanlyn saam na voorlesings van Die Bybel: Stories vir kinders
Shaza • Liedjies met optimisme help om jare se harde werk te beloon
TOP-5-PLAASLIKE LIEDJIES • HIERDIE LIEDJIES WAS EINDE AUGUSTUS DIE TOPLIEDJIES OP DIE RADIOSTASIE HEART FM
CARLA STRAUSS: SKOP TEEN DIE SKYNSELF
*TV-gids
PLAKKAAT
Huisgenotjies • STUUR OORSPRONKLIKE GRAPPIES NA...