Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.
Huisgenoot
MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM
DIE SANGERES CYNDI LAUPER
AFRIKAANS ENSOVOORTS
TOETS JOU KENNIS
SARIEN ENGELBRECHT OOR HAAR MAN, KOBUS
FLITSVRAE: EARLY B • Rapper
MY MOOISTE DAG, ONS SEERSTE DAG • Dit was die dag van haar matriekafskeid, en haar ma en ousus het spesiaal gekom – maar dit sou die laaste keer wees dat die sussies hulle ma sien
AGTER ELKE MAN • Huisgenoot kuier aan huis by die oudburgemeester van Tshwane, net om uit te vind die man agter die politikus is ook ’n politikus
GROEN VIR ’N WENNER • Hand aan hand met Siya Kolisi het ’n jong kankervegtertjie onlangs harte wyd en syd gesteel
SEETROUE VIR ’N WENSPAN • Die twee het mekaar op die skoolbanke al raakgesien, en hulle romanse het op ’n sierlike bruilof vol liefde en vreugde uitgeloop
’N GESIG WAT TOE WÉL PAS • Ten spyte van die groeisels aan sy gesig vertolk Adam Pearson ’n hoofrol in ’n nuwe fliek en wys só helde hoef nie almal dieselfde te lyk nie
EEN UIT ’N HONDERD • Volgens haar ID is sy 118 en dus die wêreld se oudste mens. En al skeel dié prestasie haar min, het die grappige ‘Ouma Honderd’ baie om te vier
WEEKSDAG-treffers • Dié vinnige etes met VARS SMAKE sal jou sommer van voor af laat verlief raak op jou kombuis en op KOSMAAK
DRIEVOUDIG • Só kan jy 1 klassieke item in jou kas op 3 maniere dra
GEE DIT VORM • Vierkantig, amandel, rond of doodskis? Gebruik dié gids om te besluit watter vorm jy volgende wil hê
BUITENTOE • Topklaskopies vir ’n piekniek
VRA VIR IRMA
EET DÍT VIR MEER ENERGIE • Die verandering van seisoen laat ’n mens soms moeër as gewoonlik voel. Gelukkig kan die reiniging van jou gestel ’n verskil maak, en deur die regte kosse te eet kan jy jou energievlakke vinnig en natuurlik verhoog.
WAT JY MOET WEET OOR MANLIKE INFERTILITEIT
AS JY AANLYN IN AANDELE BELÊ • Beleggingsplatforms en -apps maak beleggings in die aandelemark maklik. Daar is ’n verskeidenheid beleggingsopsies en jy benodig nie derduisende rande of ’n makelaar nie
BENUT JOU ETENSUUR BETER
JOU STERRE
’n Kat se kans • Annabelle weet ’n kat sonder vlerke se kans op oorlewing is skraal, maar sy kan nie die dier net daar op straat los nie
Onder draai die duiwel rond
’N UITTREKSEL
*kyk & luister
3 FLIEKS MET LILY COLLINS
BEELDSPRAAK
Kraakvars kykgenot • Laat die rusbankreisiger in jou los en leef lekker met hierdie reekse
Niks kom naby Namibië nie • As jou hart se punt na ons buurland trek, kan jy die verlange ’n bietjie verlig met dié kykplesiere
Linkin Park gereed vir ’n nuwe hoofstuk
HUISGENOOT SÊ
LEN MULLER: ‘VIR MY VROU EN SEUN’
5 VINNIGE VRAE VIR HANNON BOTHMA VAN GLAM GURU
*TV-gids
PLAKKAAT
HUISgenotjies • STUUR OORSPRONKLIKE GRAPPIES NA GRAPPIES@HUISGENOOT.COM. JY KRY R50 VIR ELKEEN WAT ONS GEBRUIK. SLUIT JOU NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE IN.
SPAAR TYD EN GELD! • Ons nuttige nuwe verbruikersgids help jou om jou rande te rek. Dit bied 80 bladsye met praktiese wenke vir kortpaaie, slim koop en produkte rek
RAAISELS
Everest is aan die groei
ELDERS IN DIE WÊRELD
Stamseloorplanting laat diabeet toe om insulien te maak
WOORD VAN...