Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.
Huisgenoot
MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM
TOETS JOU KENNIS
DIE FIETSRYER LANCE ARMSTRONG
AFRIKAANS ENSOVOORTS
LYDIA WINCHESTER OOR HAAR KÊREL, ANTONIE LOMBARD
FLITSVRAE: LAUREN JOSEPH • ZOË VAN SUIDOOSTER
TOT DIE SEKSKONTRAK ONS SKEI • ’n Kaapse egpaar is in hegtenis geneem nadat ’n vrou beweer het sy was hul ‘seksslaaf ’, maar mense in hul kring dink dié vrou koester net ’n wrok teen hulle
IS DIT DÁÁI EEN? • Dis nie die ware Fiona Viotti wat kaal aanlyn pronk nie, maar foto’s onder haar nuwe man se van wys sy is weer getroud en het ma geword
LIGTER NÁ DIE WAARHEID • Nadat hy oop kaarte gespeel het oor sy egskeiding, is hy met liefde en steun oorval, sê Schalk Bezuidenhout – en nou omarm hy sy nuwe hoofstuk
TROTS OP WIE ONS IS • Met die uitreiking van Bok van Blerk se nuwe album het Huisgenoot by hom en sy vrou, Hanna, gaan inloer op Stellenbosch
WIE WORD ’N MILJOENÊR? MA SE KIND! • Hy’s die eerste miljoenrandwenner in Wie word ’n miljoenêr? – en die geld is soveel soeter omdat sy ma hom met die laaste antwoord gehelp het
Bederf met BESSIES • Dis nou die seisoen vir braambessies, bloubessies en FRAMBOSE wat net wag om gepluk te word vir HEERLIKE gebak
Loop koop
VIR HOM
KINDERS
TIENERS
TEGNOLOGIE
SKOONHEID
KOS
DEKOR
VRA VIR IRMA
HOEKOM SWEET EK SO?
KRY JOU SAKE IN ORDE TERWYL JY NOG KAN • Die grootste geskenk wat jy jou geliefdes kan gee as iets dalk met jou gebeur, is om seker te maak dat jou sake georden is
JOU LEWENSLÊER-KONTROLELYS
DIE FEESTYD EN MEDIESE VOORDELE • Ongelukke op die langpad, alkoholverwante voorvalle by partytjieplekke, nutswerkbeserings – die vakansietyd kan allerlei noodgevalle oplewer. Sal ek behoorlike dekking hê?
TAKEL VETSUG MET BABATREË
JOU STERRE
Die highway na Debbie se hart • Haar lewe op die N7 het Debbie geleer om met min klaar te kom, maar ’n afgeskeepte hart kort stilhouplek
Geestelike boeke oor die lewe se vrae
*kyk & luister
BEELDSPRAAK
Laat die verlede jou wegvoer • Daar is darem min dinge so lekker soos ’n geskiedkundige reeks waar jy jou in die verlede kan inleef
ANDER HISTORIESE REEKSE OM TE KYK
Die nuwe wenresep in Afrikaans
RAPPER VAN INDIË NEEM DIE WÊRELD OOR
*TV-gids
PLAKKAAT
HUISgenotjies • STUUR OORSPRONKLIKE GRAPPIES NA GRAPPIES@HUISGENOOT.COM. JY KRY R50 VIR ELKEEN WAT ONS GEBRUIK. SLUIT JOU NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE IN.
RAAISELS
Dowe muskiete soek nie maats nie: Nuwe plan teen koorssiektes
ELDERS IN DIE WÊRELD
‘Jongyangje’: Suid-Korea gee die toon aan met herwinning
WOORD VAN DIE WEEK
VYF VINNIGE VRAE
MOANA 2 • DIE PRINSES VAN MOTUNUI IS TERUG!
HOE GOED KEN JY … MOANA • Om reg te maak vir Moana 2, hoe goed onthou jy die eerste fliek? Doen ons vasvra om te kyk wat jy nog als in jou kop ronddra.
Watersuiwering • Ons kyk na hoe water gesuiwer word en in ons waterpype en krane beland
MAAK JOU EIE BOTTEL-DUIKBOOT • Is jy gereed vir ’n onderwateravontuur? Bou ’n duikboot en lanseer dit in die bad of die swembad!
KINDER-SPELETJIES
DIE BABBELBENDE • Die avonture...