Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Huisgenoot

Sep 26 2024
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

DIE DYNASTY-AKTRISE LINDA EVANS

AFRIKAANS ENSOVOORTS

TOETS JOU KENNIS

MONIQUE KEULEMANS OOR HAAR KÊREL, BRANDEN VENTER

FLITSVRAE: PEACH VAN PLETZEN • Musikant

LABIRINT VAN LIEFDE • Voormalige gemeentelede van ’n charismatiese kerkleier van Pretoria beweer hy krap sy kudde se lewens om, met hulle verhoudings wat in die slag bly

WAT SÊ XANDRÉ? • Xandré Strydom wou nie ’n onderhoud toestaan nie, maar het by navraag baie te sê gehad oor die bewerings teen hom en sy kerk. Hy ontken of bevraagteken als.

WAT MAAK DAAI ONNIE DAAR? • ’n Bom het gebars rondom die kop van die Hoërskool Waterkloof se hoof, Chris Denysschen, nadat ouers ’n prokureur genader het oor van die goed wat hy glo kwytraak

TOT DIE SKULD ONS SKEI • Die liefde was vuurwarm. Toe kom sy agter hy lieg net so lekker as wat hy vry

BOK-BOK, STAAN WEG! • Dis oorlog op Belfast oor Magda Vermeulen se 128 boerbokke wat die dorp op horings neem

SEWE SAKKE VREUGDE • Ná ses jaar is Phillip Henn terug voor die TV-kameras ná swaarkryjare en wroegings, maar net so lank, lenig en fiks soos altyd

’n Skottel GEURIGE RYS • Rys is veelsydig en kan op VELE MANIERE voorgesit word: as hoofgereg, bygereg of as SLAAI, en dis die ideale basis vir vegetariërs. Daar’s ook heelparty tipes rys, van witrys en neuterige bruinrys, langkorrelbasmati en klewerige jasmyn, tot ROMERIGE risotto. Gee dit geur met speserye en KRUIE en smul soos ’n koning

DIEP IN DIE DENIM • Dié veelsydige staatmaker is onmisbaar in jou klerekas

SKITTEREND! • Welkom in die goue era – en die silwer en brons ook. Met dié nuwe metaalvoorkoms sal jou lig nooit onder ’n maatemmer verdwyn nie

ALS WAT GLINSTER • Hierdie huisware van metaal sal enige ruimte gesofistikeerd laat lyk

VRA VIR IRMA

BRAAI SOOS ’N MEESTER • Erfenisdag, wat deur baie Suid-Afrikaners as Braaidag gevier word, is om die draai. Hier’s ’n paar wenke om seker te maak jou Braaidag op 24 September verloop seepglad.

VERMY DIÉ 10 BEROEPSFOUTE • Jy’s dalk onbewustelik besig wees om jou eie loopbaan te saboteer. Waak daarteen dat dié algemene foute jou professionele groei belemmer

WANNEER JUL INKOMSTE KRIMP • Julle gaan binnekort met een salaris oor die weg moet kom pleks van twee soos voorheen. Hierdie wenke kan help met die aanpassing

MOEILIKE BURE: ’N OORLEWINGSGIDS

JOU STERRE

’n Happie lemon meringue • Suurlemoenbloeisels sal hom altyd aan Amy laat dink. Sy was so vars en vol pret – tot alles verander het

Niefiksie-boeke wat klink soos fiksie

’n Popprinses wat grense stel

BEELDSPRAAK

Die eetkamer • Wie sou kon dink ’n kuier aan tafel kan omskep word in ’n speletjiesprogram?

HOU JY VAN ’N BIETJIE DRAMA BY JOU KOS?

Maklik ’n miljoenêr? • Van die rusbank af lyk dit dalk soos kinderspeletjies, maar daar is geen ruimte vir kullery in Wie word ’n miljoenêr? nie

SPELETJIES MET ’N KULLERY-KINKEL • STROOM DIÉ OP NETFLIX

Krone op Loftus

’N DROOM WORD WAAR • Mr Heinz spog met ’n splinternuwe album

*TV-gids

PLAKKAAT

HUISgenotjies • STUUR OORSPRONKLIKE GRAPPIES NA GRAPPIES@HUISGENOOT.COM. JY KRY R50 VIR ELKEEN WAT ONS GEBRUIK. SLUIT JOU NAAM EN...

Expand title description text
Frequency: Weekly Pages: 122 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Sep 26 2024

OverDrive Magazine

  • Release date: September 20, 2024

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans