Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.
Huisgenoot
MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM
DIE AKTEUR DICK VAN DYKE
AFRIKAANS ENSOVOORTS
TOETS JOU KENNIS
AMANDA DE MEILLON OOR HAAR MAN, CHARLES
FLITSVRAE: BEÁTA GREEN • Aktrise
EERS VREUGDE, TOE VERDRIET • ’n Swanger ma is verpletterd nadat sy sowel haar verloofde as hulle driejarige dogtertjie in ’n motorongeluk verloor het
UIT DIE GREEP VAN DOBBEL • Hy’t destyds in sy swaarste jaar net betyds besef hy loer oor die rand van die afgrond, erken die akteur Arno Greeff – en dit was toe dat hy weer op koers kon kom
OM TE LEWE IN DIE LIG • Die aktrise Jana Kruger, wat onlangs te sien was in Een keer om die son, vertel hoe sy onder die vel klim van die karakters wat sy speel en hoe haar man en kinders die werklike spilpunt is waarom haar lewe draai
NOG ENETJIE NÁ ALLES • Sy het kanker oorleef en moes ’n histerektomie kry, maar toe raak sy onverwags swanger. En nou sluit ’n baba binnekort aan by die 21 kinders wat reeds onder haar dak bly
DIE PERS TANNIE • Is sy mens, meermin, engel of verpleegsuster? Miskien ’n bietjie van alles. Dis suster Sandi, die Kaap se eksentrieke, geliefde vertrooster
Oor die KOLE • Laat JAN BRAAI jou ERFENISDAG aan die brand braai met sy NUUTSTE BOEK
MENG EN PAS VIR TIENERS • Stel vir jou ’n veelsydige versameling saam wat aantrek verspot maklik maak
Span-WERK • Sommige velsorgbestanddele werk eenvoudig beter saam. Hier is van die doeltreffendste pasmaats wat jou vel sal laat straal
VERMY DIÉ KOMBINASIES • Sekere velsorgbestanddele kan negatiewe reaksies veroorsaak of minder doeltreffend wees as dit saam gebruik word.
POTTE-PARADE • Belê in hierdie elegante houers vir jou huisplante
VRA VIR IRMA
RAAK FIKS OP ’N DRAFSTAP
BEMEESTER DIE KUNS VAN SIMPATISEER • Jy ken iemand wat ’n geliefde aan die dood afgestaan het. Maar sukkel om die regte woorde te vind om te simpatiseer. Hier’s wat kenners sê
WAT JY MOET WEET OOR MOTORSUBSKRIPSIES • Dis soos om in te teken op Amazon Prime of Netflix – vir ’n maandelikse fooi kry jy ’n motor. Jy moet net die maandelikse ‘intekengeld’ kan bekostig
GROEN TERAPIE
JOU STERRE
Moles op kantoor • Daar is net een mens wat die gewoonlik onberispelike Antie Koba kan ontsenu – Mister B van die boonste vloer
Ná sewe krimi’s gooi Dibi ’n wilde es • sommer deur die slaapkamer ook
’N UITTREKSEL
*kyk & luister
PODCAST WAAROOR ALMAL PRAAT
BEELDSPRAAK
Bereik die hoogste sport • Ons sien dikwels net die resultaat van sportmense se harde werk op die sportveld raak. Die volgende klompie reekse gee jou egter ’n kykie agter die skerms en wat dit beteken om die beste atleet in jou sport te wees
TOP-5-FLIEKS OOR SPORT
Angie Oeh enig in haar soort • ’n Jaar ná haar dood word nuwe musiek van die Afrikaanse rapper Angie Oeh uitgereik, alles met die hulp van die musiekmaker Peach van Pletzen
5 VINNIGE VRAE AAN DIE VERVAARDIGER PEACH VAN PLETZEN
NUUSKIERIG? • HIER IS DRIE LIEDJIES VAN ANGIE OEH OM TE LUISTER (OUERTOESIG IS NODIG – DIS BAIE SKURF!)
*TV-gids
PLAKKAAT
Huisgenotjies • STUUR OORSPRONKLIKE GRAPPIES NA GRAPPIES@HUISGENOOT.COM. JY KRY R50 VIR ELKEEN WAT ONS GEBRUIK. SLUIT JOU NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE...