Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.
Huisgenoot
MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM
TOETS JOU KENNIS
DIE SANGER ROD STEWART
AFRIKAANS ENSOVOORTS
GIZELA SHARIM OOR HAAR MAN, NEIL
FLITSVRAE: LOKI ROTHMAN • KITAARSPELER
S*NDE MET DIE B*RE • Ja, sy ouboet het foute, maar ’n skoorsoeker en bakleier is hy nié, sê Naka Drotské se broer, Tinus. En vandag wil hy sy broer se kant van die saak stel in die onderonsie tussen hom en sy buurman
EK WAS NET ’N SKOUER • Brendan pypkan bewerings dat hy die rede is hoekom ’n rugbyspeler se huweliksbootjie gekelder is
NOU IS DAAR NET EEN • Hulle was ’n gesin van ses op pad na Ouma en Oupa – maar toe eis ’n gru-botsing vyf van hulle. Nou, in hul grootste seer, wil die grootouers net hê hul kleinkind moet herstel
MY VUUR WAT BLÝ BRAND • Ná ’n loopbaan van 55 jaar het Sandra Prinsloo steeds ’n onblusbare passie vir haar werk en ’n lus vir die lewe, wat sy ten volle vier
KYK SO ’N YSTER • Dié skerp kalant het as piepklein babatjie by hulle beland en gou diep in sy mense se harte ingekruip
Vars, fiks en in ’n KITS • Chantal Lascaris neem ons op ’n reis van haar GUNSTELINGWEGNEEMETES en hoe om dit tuis op ’n GESONDER MANIER te maak
OP JOU MOOISTE • Dis die seisoen vir troues en soms is dit ’n uitdaging om as gas die regte uitrusting te vind. Hier’s opwindende idees vir inspirasie
UITMUN TINT • Só kies jy ’n gesigtint vir jou velsoort
KOLSKOOT IN DIE KLEINE • Word geïnspireer deur dié ses slim planne vir kompakte ruimtes
VRA VIR IRMA • Skryf gerus vir my oor jou sake van die hart of moeilike persoonlike kwessies. Ek beantwoord hier vrae en briewe van lesers en gee graag raad. Ek sal nie jou naam bekendmaak nie en jou identiteit bly vertroulik. Stuur jou e-pos aan Vra vir Irma na vravirirma@gmail.com of SMS Vra vir Irma gevolg deur jou vraag na 36489.
HOU DIT VARS • Dit help altyd as jy kos langer vars kan laat bly. Nie net spaar dit jou die tyd om winkel toe te gaan nie, dit spaar jou ook geld.
KRY MEER UIT JOU PETROLTENK • Die gat wat petrol in jou begroting brand, is vir baie mense ’n doring in die vlees. Volg dié topwenke om die beste uit elke druppel te haal
MOENIES
WAT MOET EK WEET OOR STUDIELENINGS? • Banke bied studielenings teen lae rentekoerse. Jy kan dit gebruik vir studenteverblyf, handboeke en ander kursusverwante benodigdhede
EMOSIESLIM VS. KOPSLIM
JOU STERRE
Reünie • Dis die privaat speurder Bosbok se 20ste reünie, en ná al die jare bereik die spanning tussen sy skoolvriende eindelik kookpunt
Die dinge van ma’s en dogters
SHABOOZEY COUNTRY SE NUWE STER
5 VERMAKERIGE VRAE AAN DIE SANGER EN AANBIEDER JAK DE PRIESTER
BEELDSPRAAK
’n Diplomatiese treffer • Kyk dié reeks vir ’n topklasproduksie met iets vir die breinselle én die lagspiere
Drie oulike reekse vir kinders
HUISgenoot sê
TV-gids
PLAKKAAT
HUISgenotjies • STUUR OORSPRONKLIKE GRAPPIES NA GRAPPIES@HUISGENOOT.COM. JY KRY R50 VIR ELKEEN WAT ONS GEBRUIK. SLUIT JOU NAAM EN KONTAK BESONDERHEDE IN.
RAAISELS
So lyk die ‘grootste gogga wat ooit geleef het’
ELDERS IN DIE WÊRELD
Só ‘voel’ blindes die wedstryd
WOORD VAN DIE WEEK
VYF VINNIGE VRAE
CHILL SESSIES • HIER IS WAT...