Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Huisgenoot

Dec 26 2024
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

TOETS JOU KENNIS

DIE AKTRISE BRIGITTE BARDOT

AFRIKAANS ENSOVOORTS

ALBERTINA NGOBENI-POTGIETER OOR HAAR MAN, WALDO POTGIETER

FLITSVRAE: JANNIE DU TOIT • Liedjieskrywer en sanger

OP SY KOP! • Nog ’n jaar in die sakkie. Hy was mooi, en hy was moeilik. Dís die dinge wat ons altyd sal onthou van die jaar 2024

ONTHOU JY? • Gaan krap ’n bietjie in jou agterkop rond en kyk wat jou als van vanjaar se nuus bybly met ons vasvra

ELKE DAG Braaidag • Dis VAKANSIE, en wat is LEKKERDER as om LAATMIDDAG ’n VUURTJIE aan te steek? Hier’s ’n paar NUWE GOED om jou SPYSKAART mee op te KIKKER

VUUR & VLAM • Alles wat jy mag nodig hê vir ’n stylvolle onthaal in die buitelug

PATROONPRET • Vrolike patrone en prominente temas is dié seisoen weer hoogmode – van sjarmante blokkiespatrone tot klassieke luiperdmotiewe, romantiese blomme en tydlose strepe

VAT DIE KWAS • Kleur jou hare soos ’n kenner by die huis

VRA VIR IRMA

OEFEN JOU WILSKRAG SOOS ’N SPIER

VIND BLYDSKAP HEELJAAR LANK

SKULDHERSIENING & MY LEWENSMAAT • Jou tipe huweliksooreenkoms – of gebrek daaraan – kan ook jou maat se geldsake raak

LOS MY NET UIT, MA VERSTAAN MY NIE

JOU STERRE

Geld praat • Die Botmas is verseker hulle kan met ’n geruste hart Vergeetbaai toe – hulle baba kom eers ná die Kersvakansie. Maar nou is dit ook so dat selfs rykmansbabatjies hulle nie laat voorskryf nie …

Barrydale • Die baklei – en skrapnel – is uit hom uit ná sy diensplig. Hy’s ’n 1,9 meter lange dreigement, niks meer nie. Al wat hy vir die Nuwejaar vra, is ’n veilige hawe waar hy kan herbou

Twee stories baie na aan die waarheid

Damiano vlieg nou solo

BEELDSPRAAK

Kykfees vir die jonges van gees • Dinge is darem net baie meer opwindend wanneer jy jonk en luilekker sonder sorge is

Majozi & Early B – die kersie op die koek

5 VINNIGE VRAE AAN MAJOZI & EARLY B

STIAAN GRYP SY TWEEDE KANS AAN

*TV-gids

PLAKKAAT

HUISgenotjies • STUUR OORSPRONKLIKE GRAPPIES NA GRAPPIES@HUISGENOOT.COM. JY KRY R50 VIR ELKEEN WAT ONS GEBRUIK. SLUIT JOU NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE IN.

RAAISELS

Navorsers ontdek drie Rooi Monsters met James Webb

ELDERS IN DIE WÊRELD

Water uit wolke ‘geoes’

WOORD VAN DIE WEEK

VYF VINNIGE VRAE

ONS 2024-GUNSTELINGE • DIÉ MENSE EN DINGE HET 2024 COOL EN BETER GEMAAK!

KINDER-SPELETJIES

DIE BABBELBENDE • Die avonture van Palawa en Paloeka

’N KLOP AAN DIE DEUR • Toe die Parsons-egpaar twee dae voor Kersfees ’n hawelose man – en sy bevrore hoender – by hulle huis inlaat, het hulle nie besef hy gaan 45 jaar lank by hulle bly nie

HY SÊ, SY SÊ • Jan en Fanny is al 73 jaar getroud. Jan het onlangs 100 geword. Hulle sing steeds hulle duet hier in die ouetehuis op De Doorns

WOORDE OM AAN VAS TE HOU • Met die oorgang na ’n nuwe jaar het ons ’n paar prominente mense gevra wat die beste raad is wat hulle al gekry het vir ’n bietjie stof tot nadenke

WEGGOOIKINDERS VAN DIE WESTE • Die pad neem ’n mens na die vergete gemeenskap van Platfontein en jy ontdek die ritme van die ou, ou stories wat deesdae stil word, skryf JACQUES MYBURGH

WAAR’S...

Expand title description text
Frequency: Weekly Pages: 118 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Dec 26 2024

OverDrive Magazine

  • Release date: December 20, 2024

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans