Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Huisgenoot

Oct 10 2024
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

EVA MARIE SAINT

AFRIKAANS ENSOVOORTS

TOETS JOU KENNIS

ALECIA MAY OOR HAAR MAN, GILLMORE

FLITSVRAE: MEL VILJOEN • TV-ster

MY LEWE, VERWOES • Hy het homself in die hande van ’n chirurg toevertrou om ’n gewas uit sy brein te verwyder. Min het dié oupa besef wie die man is wat in sy skedel gaan rondgrawe

SPORT – MY PAD NA GENESING • Die 18-jarige Bayanda Walaza, wat Suid-Afrika silwer in Parys help wen het, is geruk toe sy pa destyds vermoor is, maar dit het hom nie gebreek nie en hy mik nou nog hoër

‘DAAR WAS NET GEEN KONNEKSIE’ • Boer Jacques het die tonge laat klap toe hy albei vroue op sy plaas huis toe stuur. Hy verduidelik sy omstrede besluit

IN DIE KELDERS VAN MY HART • Brümilda van Rensburg het vir eers haar huis en dramaskool in Johannesburg vir die Wynlande verruil vir ’n rol wat haar passie laat brand

STILLE WATERS, DIEPE POEL • Die talentvolle Swanepoels pronk in groot produksies, van Diepe waters en Nêrens, Noord-Kaap tot in Binnelanders. Hulle nooi ons in hulle drome in

Meng en PASTA • Hierdie heerlike en heilsame PASTASLAAIE is ideaal vir die LENTE

KORTLYS VIR DIE SOMER • Lang somersdae vra na koel kortbroeke – en daar’s ’n styl en skakering vir elke smaak en vorm

KEER DIE VERLIES • Lyk jou poniestert vir jou ál dunner en raak jou haarpaadjie ál breër? Hier’s wenke om die verlies aan hare te keer en dit voller te laat lyk

VROLIKE VYGIES • Wenke hoe om hierdie vriendelike blommetjies deel van jou tuin te maak

VRA VIR IRMA

VERBETER JOU SEKSLEWE

MAAK SÓ MET SLAAPAPNEE • Voel jy steeds asof jy doodmoeg is al slaap jy snags? Dis dalk slaapapnee. Huisgenoot het by kenners gaan aanklop oor die sluimerende toestand

SO WERK KOSTES VIR ’N PERSOONLIKE LENING • Suid-Afrikaners het tussen Januarie en Maart R22,6 miljard aan ongesekureerde krediet geleen, baie daarvan persoonlike lenings. Dis belangrik om te weet watter faktore jou terugbetaling beïnvloed – en hoe

BAKTERIEË SE PRETPARK

JOU STERRE

Myne is pienk • Haar man bly sê sy moet haar neus uit die bure se sake hou, maar iets langsaan voel net nie vir Anelia reg nie. As sy net haar vinger daarop kan sit

Ontmoet 2024 se vyf Kommadagga-kandidate

‘Maak my musiek jou eie’ • Wat jy sien, is wat jy kry wanneer dit by dié Afrikaanse sanger kom

5 VINNIGE VRAE AAN AMPIE

BEELDSPRAAK

Griekse gode ook net menslik • Jeff Goldblum skitter in ’n nuwe reeks waar die Griekse gode se doen en late die storielyn vorm

AS JY VAN GRIEKSE MITOLOGIE HOU, PROBEER OOK:

MEER OOR VAN DIE GRIEKSE GODE

Smokie se 45ste herdenkingstoer

Dodo gaan vir country

*TV-gids

PLAKKAAT

Huisgenotjies • STUUR OORSPRONKLIKE GRAPPIES NA GRAPPIES@HUISGENOOT.COM. JY KRY R50 VIR ELKEEN WAT ONS GEBRUIK. SLUIT JOU NAAM EN KONTAK-BESONDERHEDE IN.

RAAISELS

Die Aarde kry tydelik ’n tweede maan

ELDERS IN DIE WÊRELD

Die raaisel van die diepseegrom

WOORD VAN DIE WEEK

VYF VINNIGE VRAE

JOE LOCKE • HY’T BYNA ONS HARTE LAAT STILSTAAN!

DÍS COOL!

Venus • Ons leer meer oor die tweede planeet van ons son af, ook bekend as die oggend-en aandster

DIE HEELAL...

Expand title description text
Frequency: Weekly Pages: 110 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Oct 10 2024

OverDrive Magazine

  • Release date: October 4, 2024

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans