Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Huisgenoot

Jan 02 2025
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

TOETS JOU KENNIS

DIE AKTRISE MARA WILSON

AFRIKAANS ENSOVOORTS

HANLIE GROENEWALD OOR HAAR MAN, BEN

FLITSVRAE: CARIEN BOTHA • Blapsie in Molly en Wors

DIE VERDRIET OOR MY JAKKALTJIE • Haar broer was ’n kampioen, maar sy lewenspad was vol slaggate. Die seer was al kleintyd daar – en ook teen die einde, sê Jacques Freitag se suster ná sy dood

LIEFDE, VIR OULAAS • As die lewe jou kanker gee, moet jy die dag aangryp. Jana Davel en Jan Bloukaas het ’n hele jaar gegryp

DIS MY GLORIEDAE • Sy was die enigste kind van ’n enkelma wat haar bo álles gekies het, en nou gedy Simoné Pretorius in ’n gesin wat binnekort vyf sterk gaan wees

JOU STERRE VIR 2025 • Hier’s ’n voorspelling vir elk van die twaalf sterretekens vir die komende jaar

KOLSKOOT! • Hier’s wat als in is in mode, skoonheid, kos en dekor vir die volgende 12 maande

SKOONHEID VIR 2025

KOS VIR 2025

DEKOR VIR 2025

VRA VIR IRMA

HELP JOU KIND MAATS MAAK

HOU JOU HAND VOOR JOU MOND • Jy eet so min, jy’s eintlik nog honger, maar die skaal se naald bly boontoe beur. Dikwels is dit omdat die porsiegrootte van spesifieke voedselgroepe te groot is. Hier is ’n maklike manier om dit met jou hand te meet

MAKLIKE GELDWENKE VIR 2025 • Net een van hierdie stappe kan jou help om vanjaar slimmer met jou geld te wees

HOE GEMAAK MET BRANDWONDE?

JOU STERRE

Sjokoladeaarbeie • Sofié probeer al weke lank sonder sukses met Lank-en-Donker by die gim flirt. Maar, sê haar vriendin, dis ’n nuwe jaar en enigiets is moontlik

Sandkerk • Vandag, presies ’n jaar gelede, is haar broer oorlede, en tussen die mure van wind en water moes Wanda totsiens sê

Die stories agter die storie

’n Boeiende blik op die Beatles

ANDER KYKSTOF OOR DIE BEATLES

BEELDSPRAAK

Vyf flieks vir die vakansie • Van spanning tot komedie, geniet hierdie treffende Afrikaanse flieks op Showmax

PLAKKAAT

Die bestes van 2024 • Hierdie musiek het ons die afgelope jaar oor en oor geluister

TOPTIEN-ALBUMS VAN 2024 • VOLGENS DIE MUSIEKTYDSKRIF ROLLING STONE

*TV-gids

HUISgenotjies • STUUR OORSPRONKLIKE GRAPPIES NA GRAPPIES@HUISGENOOT.COM. JY KRY R50 VIR ELKEEN WAT ONS GEBRUIK. SLUIT JOU NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE IN.

RAAISELS

Eerste beeld van ster buite die Melkweg

ELDERS IN DIE WÊRELD

GEHEIMSINNIGE SEEWÊRELD: LEWE ONDER DIE DIEPSTE BODEM ONTDEK

Snuffelhond opgelei om siek bome uit te ruik

WOORD VAN DIE WEEK

VYF VINNIGE VRAE

JOSHWIN DYSON

KINDERSPELETJIES

DiE BABBELBENDE • Die avonture van Palawa en Paloeka

GRACELAND: VEILIG OF VERLORE? • Nadat Elvis Presley in 1977 dood is, en met die geld wat begin opdroog, het sy eksvrou, Priscilla, die omstrede besluit geneem om sy huis te omskep in die toeristeaantreklikheid wat dit vandag is. Toe kom die familievetes en bewerings van bedrog

DIE PRESLEY-DINASTIE

FLUISTER VAN DIE VERLEDE • In dié kerkmuseum dra elke uitstalling ’n storie, en elke storie wil gehoor word

HELP-MY-KRAP • Sy kweek al 27 jaar daaraan en nou het haar 12 m lange keratienafskeidings die rekordboeke gehaal

VORIGE REKORDHOUERS

ROOS VOL...

Expand title description text
Frequency: Weekly Pages: 102 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Jan 02 2025

OverDrive Magazine

  • Release date: December 27, 2024

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans