Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.
Huisgenoot
MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM
DIE KUNSTENAAR YOKO ONO
AFRIKAANS ENSOVOORTS
TOETS JOU KENNIS
LEFA SEKOAKOA OOR SY VERLOOFDE, JANICE JANUARY
FLITSVRAE: NIANELL • Sangeres
SY LAASTE SENDING • Maj. Tolla Pieterse is terug by sy mense, sy vrou en kinders. Maar dis nie hoe sy belofte moes eindig nie
TOE GAAN ÉK VIR TATJANA SE GOUD • Hoe sou Huisgenoot se joernalis JACQUES MYBURGH vaar as hy die borsslag teen Tatjana Smith moes swem? Hy het ingeduik en somme gedoen om uit te vind
LAASTE KEER SKOOL TOE • ’n Lewe kortgeknip in ’n oogwink – die Aucamps van Pretoria worstel met die tweede slag wat hulle gesin tref
DIE DINGE WAT ÉK SAL ONTHOU • Ná vier jaar, duisende kilometers op plaaspaaie, verskeie mooi liefdesverhale, ’n handvol troues en ’n hele klompie babas groet Marciel Hopkins Boer soek ’n vrou. Sy verklap die groot oomblikke wat haar altyd sal bybly
50 – EN NOG VOL SKOP • Percy Montgomery omarm dankbaar ’n nuwe hoofstuk in sy lewe
Aardse GOEDHEID • Wissel die swaar vleismaaltye van die WINTER af met INTERESSANTE groentegeregte uit die sjef Natalie Nikki Rodriguez se kookboek TINY KITCHEN FEAST
ALS WAT BLINK • Dis glad nie ’n kompetisie tussen silwer engoud as jy albei kan dra nie! Ons gee joubekostigbare opsies sodat jou begrotingsteeds die blink kant bo kan hou
LAAT MY BLOOS! • Die regte blosser kan enige vaal, moeë gelaat opkikker met net die ligste veeg van ’n kwas. Maar watter skakering is reg vir jou gesig?
MOOI MET BOEKE • Span jou boeke in saam met dekoritems om ’n pragtige prentjie te skep
VRA VIR IRMA
WASGOEDWENKE
MAAK TYD VIR JOUSELF
PASOP, JY KAN ’N GELDMUIL WORD! • Jy kan onwetend ’n misdaad pleeg en selfs tronk toe gaan. Ons verduidelik hoe geldmuilrekeninge werk
OLIE VIR JOU ANGS OF PYN
JOU STERRE
Hierdie reeks is net beaulah! • Beaulah: Queens van die Kaap sal jou laat besef álmal dra ’n kroon, ongeag jou herkoms of omstandighede
Laurika Rauch • Dié legendariese sangeres is terug in die kollig met splinternuwe musiek
HUISGENOOT SÊ
Nuut op die rakke • Skepper van boekwurms
Grammatika • ’n Klas vol matrieks met muisneste wag op Brigitte – en dít op ’n nugter maag. Was haar bevordering tot departementshoof al die opofferings werd?
TV-GIDS • Alle TV-inligting was korrek teen druktyd. By Huisgenoot maak ons seker die inligting is reg, maar TV-kanale bring dikwels veranderings aan nadat ons spertyd verstryk het.
TATJANA SMITH
huisgenotjies • Stuur oorspronklike grappies na grappies@huisgenoot.com. Jy kry R50 vir elkeen wat ons gebruik. Sluit jou naam en kontakbesonderhede in.
RAAISELS
Suid-Afrika se Wet op Klimaatsverandering onderteken
ELDERS IN DIE WÊRELD
Die sterkste paspoort ter wêreld
TIFOON
FOTO VAN DIE WEEK
13 AUGUSTUS 2004 DIE OLIMPIESE SPELE IN ATHENE SKOP AF
VYF VINNIGE VRAE
CHARLI XCX • SY’T ONS GROEN VAN OPGEWONDENHEID!
HET JY GEWEET? • Toe sy jonger was, wou sy graag vir die Britse GQ werk.
TOMMY RICHMAN • HIER’S VYF DINGE OOR DIE JONG SANGER WAT 10 WEKE NO. 1 OP TIKTOK IS
Sy • Leer oor die tydrowende proses om hierdie luukse materiaal te...