Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Huisgenoot

Nov 21 2024
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

TOETS JOU KENNIS

DIE SANGER MEAT LOAF

AFRIKAANS ENSOVOORTS

KEREN-LEIGH DANIELS OOR HAAR MAN, HADLEY

FLITSVRAE: CLAYTON EVERTSON • AKTEUR

IN FOTO’S TRUMP SE VERBLUFFENDE TERUGKEER • Dié storie sou niemand kon opmaak nie. Maar dis die reine waarheid. Dis die storie van Trump se vertrek uit en terugkeer na die Withuis

’N NUWE DROOM NÁ DIE KROON • Ná haar bedrywige jaar as Mej. Suid-Afrika het Natasha Joubert meer tyd vir die mense en dinge wat haar na aan die hart lê

WAAR DAAR ’N WET IS • Nadat die man wat sy van verkragting beskuldig het onskuldig bevind is, voer sy ’n moedige regstryd om wetgewing te laat verander

MEER OOR DIE SAAK

UITEINDELIK BLOEDVERGIFNIS • Sy is aangeval deur ’n leerder in haar klas en die trauma het lank aan haar gevreet, maar nou is sy weer vry

MA SE AAP-STREKE • Stevie en Misha is nog piepklein, maar ’n woeste stryery woed oor elke aapstert in ’n doek

APIES EN BABAKLERE

QUICHES vir die somer • QUICHES is die somer se eweknie van die winter se pasteie. Ons maak verskeie weergawes – van dekadent tot korsloos en selfs bêre-vir-later. Daar’s ’n quiche vir elke maaltyd

REG OF WEG? • Party sterre se onlangse klerekeuses was perfek, maar ander moes eerder nog ’n keer in die spieël gekyk het. HG se paneel gee hul indrukke

LEER BY DIE BESTES • Vier plaaslike skeppers van skoonheidsinhoud deel hulle staatmakerprodukte en heel beste wenke

KIKKER JOU KUIERPLEK OP • Sjiek meubels om jou ruimtes buite mooi te maak

VRA VIR IRMA

KEN DIE RISIKO’S

HOEKOM WORD EK SNAGS WAKKER? • Sukkel jy om voor middernag aan die slaap te raak? Of word jy dikwels op vreemde ure in die nag wakker? As dit die geval is, kan dit wees dat een van jou belangrike organe nie reg werk nie

WENKE VIR BETER SLAAP

WAT JY MOET WEET OOR LEWENSREGEIENDOM • Lewensregontwikkelings is gewilde aftreeopsies omdat jy geen oordrag, registrasiekoste of BTW betaal nie. Tipies kos dit minder as eiendomme van ’n soortgelyke grootte. Maar doen jou huiswerk

ENERGIEDRANKIES: ’N SKOP OF SKOK?

JOU STERRE

Doodskoot • ’n Halfuur gelede is daar op studente by ’n restaurant losgebrand – brigadier Buys roep die gewese gevangene Roux se hulp in om die skieter vas te trek

Gelukkige einde vir Berdine?

HELENA BEANTWOORD VRAE OOR SKRYF

5 dinge oor Gladiator II

PLAKKAAT

Fris, vars en flatervrye kykstof • Want soms wil jy net ’n bietjie agteroor sit en iets kyk wat maklik verteer

CLARKSON’S FARM: STADSMUIS RAAK DAPPER OP DIE PLAAS

Duo se liefdesreis met country • Afrikaanse egpaar maak musiek wat die dansvloer lewendig hou

Bruno en Rosé die perfekte pasmaats

*TV-gids

HUISgenotjies • STUUR OORSPRONKLIKE GRAPPIES NA GRAPPIES@HUISGENOOT.COM. JY KRY R50 VIR ELKEEN WAT ONS GEBRUIK. SLUIT JOU NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE IN.

RAAISELS

Die sterrewolk van die Donker Wolf

ELDERS IN DIE WÊRELD

‘Kriptofasie’: Tweeling skep hul eie taal

WOORD VAN DIE WEEK

VYF VINNIGE VRAE

PEADON SMITH • DIE TIKTOKKER IS NOU ’N TV - AANBIEDER!

DIE WESKUS, NEW YORK EN PYNAPPEL

Plankton • Ons kyk na die kragstasie van die...

Expand title description text
Frequency: Weekly Pages: 102 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Nov 21 2024

OverDrive Magazine

  • Release date: November 15, 2024

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans