Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.
Huisgenoot
MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM
TOETS JOU KENNIS
DIE AKTRISE SHIRLEY MACLAINE
AFRIKAANS ENSOVOORTS
JADY BAADJIES OOR HAAR MAN, NOLAN
FLITSVRAE: DANIËLLA VAN HEERDEN • Nuusleser
6 SKOTE – EN TOE GENESING • Nadat sy haar man uit noodweer geskiet het, vertel ’n vrou van Jeffreysbaai nou ná jare hoe sy haar lewe herbou het
GROET VAN ’N GROTE • Hy was ’n uitsmyter wat ’n pastoor met ’n reusekudde geword het, en al was sy kleurryke lewe soms omstrede, laat Ray McCauley se dood ’n enorme leemte vir sy gevolg
VEELS TE VINNIG WEGGERUK • Die sangeres René Meijer maak oop oor haar man, Helmut, wat haar hart geheel het, maar so bitter kort hare was
EINDELIK RAAK HY RUSTIG • In sy jonger dae het hy hom voos gewerk, maar nou’s hy in sy 50’s en volg Snotkop sy eie raad
NOU VIR ’N LEEFTYD VAN SOENE • Dinge het maar gelol met hulle eerste soen, maar op hulle troudag was die kus volmaak, en nou kan Erik Holm en sy ‘meisiekind’ se liefde nog meer blom
SORGHUM SONDER SORGHE • SORGHUM is ’n heilsame GRAAN wat nie net sakpas en GLUTENVRY is nie, dis ook ’n goeie bron van PROTEÏEN en propvol voedingswaarde. Ons gebruik dit om HEERLIKE geregte te maak
STYL VIR ELKE DEKADE • Soos jy ouer word, verander jou styl. En hoekom nie? Laat dié sjiek staatmakers jou in die verskillende stadiums inspireer
LIEFLIK LYFLIK • Dikwels skenk ons baie aandag aan ons gesig se velsorg, maar die res van ons lyf het ook versorging nodig
DIE GEUR VAN SOMER • Laat die reuke van see, blomme of vrugte soos ’n vars bries deur jou huis dwarrel
VRA VIR IRMA
ONTSPAN IN VYF MINUTE • In ons gejaagde lewe is daar 101 dinge wat deur die loop van die dag ons aandag verg en tot ons stres bydra. Sit daagliks net ’n paar minute opsy en probeer ’n paar van dié eenvoudige wenke om jou gou rustiger te laat voel.
SÓ SKEP JY ’N GESONDE PA-SEUN-VERHOUDING • Ons almal wil hê ons kinders moet van ons hou. Maar gevaarligte kan flikker as jy jou kind se vriend in plaas van die gesagsfiguur wil wees
BYBETALINGS OP VERSEKERING • Polishouers is dikwels verras as hulle bybetalings moet doen wanneer hulle van hul versekering eis. Hier’s wat jy moet weet
WAT SIT AGTER DAARDIE LASTIGE HOES?
JOU STERRE
Skoenlapperhart • Dis al ses maande dat Lilly die Kalahari haar tuiste noem, en steeds eggo die woorde van ’n Duitser met duifgrys oë oor die vlaktes
Koebaai, Hans, ons sal jou mis
’N UITTREKSEL
Die trilogie is voltooi • The Weeknd vertel oor sy nuwe album en sy stryd met sy geestesgesondheid
BEELDSPRAAK
’n Rolprent en reekse vol raaisels • Kykgenot vir mense wat daarvan hou om te kyk hoe ander mense raaisels oplos
Dapper Tamlyn sing die dansbaan aan die brand
Artms ’n splinternuwe K-pop-sensasie
*TV-gids
PLAKKAAT
HUISgenotjies • STUUR OORSPRONKLIKE GRAPPIES NA GRAPPIES@HUISGENOOT.COM. JY KRY R50 VIR ELKEEN WAT ONS GEBRUIK. SLUIT JOU NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE IN.
RAAISELS
Nuwe Nazca-lyne danksy kunsmatige intelligensie
OP ANDER PLEKKE
Wetenskaplikes skep breinkaart van die vrugtevlieg
WOORD VAN DIE WEEK
VYF VINNIGE VRAE
SOHAIL BOOISE • HY SKEP SY EIE PLATFORM OP TIKTOK
DÍS COOL!
Elemente en...