Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Huisgenoot

Dec 19 2024
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

TOETS JOU KENNIS

DIE AKTEUR BILL NIGHY

AFRIKAANS ENSOVOORTS

FANNY HURTER OOR HAAR MAN, JAN

FLITSVRAE: CORDELIA • Sangeres

EK HET NOU ’N ENGEL • Sy het hom versorg toe sy siekte hom afgetakel het, maar noudat Vernon Koekemoer weg is, glo sy is hy die een wat oor háár waak

NÓG ’N VERLIES, NÓG ’N KANS VIR GROEI • Haar veldtog oor haar dogter se longsiekte het die land aangegryp, maar sy moes haar eindelik groet – en nou is ook haar man weg. Maar sy hou moed

’N BABA VIR MILA EN BENNIE ’N KOMBERSIE VAN LIEFDE • Mila Fourie en haar suster was saam swanger, en ouma Belinda wou net só graag die babas ontmoet

HERDERS OP DIE OPE VELDE • Jy sou dié staptog van 280 km die ‘Merino de Santiago’ kon noem. Huisgenoot sluit aan by die trop van ’n unieke groepie skaapwagters

’n Mooi, smaaklike KERS-ETE • Dek ’n FEESTAFEL in rooi en goud en berei ’n onvergeetlike feesmaal om die gees en samesyn van die KERSTYD te vier. Hou dit LIG EN GEURIG, en sit louwarm voor – in pas met ons sonnige weer

FEESTELIK GEDEK • Versier jou Kerstafel met hierdie fraai en vrolike kopies

ROOIWARM! • Voeg feestelike flair by jou vakansievoorkoms met dié opgewekte kleur

Kersiemooi • Êrens tussen helder skarlaken en subtiele karmosyn lê die skakering van rooi wat jou glimlag heeldag lank in glans en glorie sal tooi

VRA VIR IRMA

VIER FEES MET MINDER

KEER DIE VAKANSIE-BLUES

VERMY SÓ DIE DONKER GAT

DEKKING VIR PERSOONLIKE AANSPREEKLIKHEID • Dalk dink jy dié versekering is onnodig. Maar as jou kind se maatjie op julle trap gly of jou hond ’n nutsman byt, kan dit jou bas red

SIT DIÉ IN JOU PYP EN ROOK DIT

JOU STERRE

Somerkersfees • Jeanne se vooruitsig vir ’n helder Kersfees lyk maar bra flou – dis vanjaar net sy en haar ma se blinde brak

In die mens ’n welbehae • Baie mense se kinders is oorsee en kom nie Kersfees huis toe nie, troos Lydia haarself. Tog raak die hartseer en gemis ál erger hoe nader die groot dae aankom

’n Plaas vir alle seisoene

*kyk & luister

BEELDSPRAAK

Reekse vir die rusbank en ’n ligte fliek • Hierdie week kyk ons na ’n paar stewige dramas om aan te kou, asook ’n spookasemfliek vir poeding

Pas op vir Kurt se ‘hop spinnekop’

’N BLACKBYRD-BEVRYDING

*TV-gids

3D-PLAKKAAT

HUISgenotjies • STUUR OORSPRONKLIKE GRAPPIES NA GRAPPIES@HUISGENOOT.COM. JY KRY R50 VIR ELKEEN WAT ONS GEBRUIK. SLUIT JOU NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE IN.

RAAISELS

Rot-helde help nou ook wild beskerm

ELDERS IN DIE WÊRELD

STUDIE OOR URANUS-MANE TOON GROTER KANS OP LEWE

WOORD VAN DIE WEEK

VYF VINNIGE VRAE

Sterre OOR KERSDINGE • ONS HET TV-STERRE OOR HULLE KERSTYD UITGEVRA

KINDER-SPELETJIES

DIE BABBELBENDE • Die avonture van Palawa en Paloeka

WONDER BO WONDER • ’n Italianer wat op 15 dood is en aan wie wonderwerke daarna toegeskryf is, sal die eerste millenniër wees wat deur die Katolieke Kerk tot heilige verklaar word. Wat was so spesiaal aan dié oënskynlik gewone tiener?

NET LIGGIES • Elke Kersfees skyn Brackenfell helder wanneer Rick sy huis aanskakel

HINDERLAAG VAN DIE LEWE • Sy werk as ’n...

Expand title description text
Frequency: Weekly Pages: 102 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Dec 19 2024

OverDrive Magazine

  • Release date: December 13, 2024

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans