Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.
Huisgenoot
MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM
DIE SANGER KRIS KRISTOFFERSON
AFRIKAANS ENSOVOORTS
TOETS JOU KENNIS
MARINA FOUCHÉ OOR HAAR MAN, JONATHAN
FLITSVRAE: AMY KLEINHANS-CURD • Voormalige Mej. Suid-Afrika en sakevrou
‘DIT WAS HÝ’ • ’n Meisie sê sy was ook ’n slagoffer van die tiener wat nou aangekeer is in verband met die moord op Deveney Nel – en nou praat sy self daaroor
WAT SÊ DIE OWERHEDE?
IN DIE KLOUE VAN PILLE SE DRAAK • Hy was ’n man wat skynbaar alles gehad het – maar in die geheim was hy vasgevang in ’n verskriklike verslawing
OPIOÏEDVERSLAWING
WEER ’N KEER JA! • Toe Nianell en haar man, Kevin, eers tot trou kom, het hulle sommer twee keer afgehaak – eers op ’n intieme plegtigheid by die huis en toe met ’n bruilof in die buitelug
KOEBAAI, KNOPPE, HALLO, WINKELS! • Weens ’n seldsame veltoestand het sy al feitlik haar hele lewe lank knoppe oor haar hele gesig, maar binnekort sal sy eindelik nie meer skaam hoef te wees vir die buitewêreld nie
IN DIE KRYT MET DIE KREMLIN • Toe die bokser Chris van Heerden se Russiese geliefde vir haar ouers gaan kuier, stop die Russe haar in die tronk. Nou’s hy gewikkel in ’n stryd om haar te red
LIEFDE UIT DIE KOLLIG • Die TV-ster Nykie Pretorius het die skoot hoog deur. Sy’t hom nie soos haar vorige kêrel voor die kamera gevind nie, maar glo hy’s Die Een
Etes vir ’n WEEK • Spaar tyd en geld met hierdie SMAAKLIKE aandetes wat die meeste put uit OORSKIET en jou KOSKAS
HEERLIKE LENTE • Beplan solank jou lentekas met ’n paar van dié seisoen se warmste trends
NET VIR jou oë BEDOEL • Hulle word beskryf as die vensters na ons siel, en ons oë is ook die eerste plek waar daaglikse stres begin wys. Juliette Winter gee wenke oor hoe om hierdie delikate area uit te stryk en op te helder
REG OM TE PLANT • Plant dié waterslim plante in jou tuin voor die warm somerdae aanbreek
VRA VIR IRMA
EET SJOKOLADE SONDER SKULDGEVOEL
STUIT MUF IN SY SPORE • Muf is nie net onaansienlik en moeilik om van ontslae te raak in jou huis nie, dit hou ook gesondheidsgevare in. Hier’s wat jy kan doen om te keer dat muf versprei en jou siek maak
VERMY DIÉ AFTREE-SLAGGATE • Ons kyk na ses algemene foute oor finansiële sake ná jou aftrede
KUUR VIR JOU KWALE • Speserye en kruie gee nie net geur aan jou kos nie, maar kan ook voordelig vir jou gesondheid wees.
JOU STERRE
Besties • Wat maak jy as die skool se boelies jou een aand inwag vir wraak? Jy hol vir jou lewe
Vertaalde boeke vir kinders wat te groot is vir hulle skoene
*kyk & luister
’n Steun in die gemeenskap • Die wêreld van lykbesorgers is die ruimte waarin die splinternuwe Showmax-reeks Die ondernemers afspeel
DIE ONDERNEMERS IN SYFERS
STORIES WAT IN LYKSHUISE AFSPEEL
BROERS DROOM SAAM GROOT
NOG BROERS WAT SAAM MUSIEK MAAK
*TV-gids
PLAKKAAT
Huisgenotjies • STUUR OORSPRONKLIKE GRAPPIES NA GRAPPIES@HUISGENOOT.COM. JY KRY R50 VIR ELKEEN WAT ONS GEBRUIK. SLUIT JOU NAAM EN KONTAK-BESONDERHEDE IN.
RAAISELS
‘Kind van die Jaar’ vir sy koekie kankerseep
ELDERS IN DIE WÊRELD
Miljoene om ammunisie uit te duik
WOORD VAN DIE WEEK
VYF VINNIGE...