Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Huisgenoot

Nov 07 2024
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

TOETS JOU KENNIS

DIE RAMKAT CHUCK NORRIS

AFRIKAANS ENSOVOORTS

SHAUNA BOOYSEN OOR HAAR MAN, VERNON

FLITSVRAE: AMPIE • Sanger

HET JOU, KATVIS! • Die likwidateur en fluitjieblaser wat gehelp het om Louis Liebenberg vas te trek vertel eksklusief watter hel hulle moes deurmaak om die diamantsmous en sy vrou te vang

DIE VROU IN SY LEWE

FLUIT-FLUIT DIT IS UIT • Net ’n jaar nadat hy die Wêreldbeker trots omhoog kon lig, sneuwel die huwelik van die Springbokkaptein, Siya Kolisi, en sy vrou, Rachel. Só het hul sprokie ontvou – en eindelik gevou

TE GOU GEBLUS, MY KIND SE VUUR • Die Matiestudent Jesse Mitchell is wreed met ’n mes doodgesteek. Sy ma en oudste broer vertel van die gedrewe en hardwerkende jong man wat nou vir altyd weg is

SPIES EN PLESIER • Jo-Ané du Plessis het ’n besige paar maande agter die rug – ’n Olimpiese medalje hier, ’n troue daar. Sy omarm die lewe

Opgepof met TOFFERTJIES • Basiese choux-deeg is hoogs BEKOSTIGBAAR, en met min deeg kan jy baie doen. CHOUX-GEBAK klink dalk soos iets uit ’n vyfsterrestaurant, maar is eintlik baie makliker as wat die FRANSE naam voorgee. Probeer ons weergawes waar tuiskokke kan KONING KRAAI!

OP EIE BODEM • Die plaaslike modebedryf bars uit sy nate van kreatiwiteit en flair. Hier is ’n paar ontwerpers wat aandag trek

HAARSORG 101 • Sukkel jy elke dag met jou hare? Vat dit te veel tyd in die oggend? Hier is die 10 algemeenste foute wat mense maak met haarsorg

BOLLETJIE BLOM! • 10 wenke vir orgideë

VRA VIR IRMA

EET REG VIR BREINKRAG

KEER DAT KINDERS DIE ROMANSE DEMP

HOEKOM IS MY HUISLENING AFGEKEUR? • Jy wil graag jou eerste eiendom of jou droomhuis koop, maar die bank wil nie saamspeel nie. Hier is die vyf algemeenste redes

SELLULIET IN DIE VISIER

JOU STERRE

My hartjie, my liefie • Karien is kláár met bad boys. Sommer met die liefde ook – liefde-flippenschmiefde! Maar ’n byna-botsing laat haar weer besin

’N LAND VAN WONDERS VIR JOU KIND • Van die majestueuse Groot Vyf tot die merkwaardige Tafelberg – verken en geniet saam met jou kind in Huisgenoot Het jy geweet? – My land Suid-Afrika die véle wonders van Suid-Afrika. Dié tydskrif is perfek vir skooltake!

Twee boeke vir romantiese jong siele

SPAAR TYD EN GELD! • Ons nuttige nuwe verbruikersgids help jou om jou rande te rek. Dit bied 80 bladsye met praktiese wenke vir kortpaaie, slim koop en produkte rek

Tyla se lig skyn helder • Met drie splinternuwe liedjies ry Tyla steeds die golf van gewildheid wêreldwyd

BEELDSPRAAK

Beste redes om Grey’s Anatomy wéér te kyk

Almal wil dit hê

WAAR KEN JY HOM VANDAAN?

KLOK IN OP WARE MISDAAD

’n Viering van Afrikaanse musiek oorsee

KORTES

*TV-gids

OBSESSIE VAN DIE WEEK

PLAKKAAT

HUISgenotjies • STUUR OORSPRONKLIKE GRAPPIES NA GRAPPIES@HUISGENOOT.COM. JY KRY R50 VIR ELKEEN WAT ONS GEBRUIK. SLUIT JOU NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE IN.

RAAISELS

Nuwe studie oor impak van S2-ruimterots op die vroeë aarde

ELDERS IN DIE WÊRELD

Op soek na lewe: Nasa-tuig onderweg na Jupiter se ysmaan

WOORD VAN DIE WEEK

VYF VINNIGE VRAE

DIE! POP! PRINSESSE!...

Expand title description text
Frequency: Weekly Pages: 102 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Nov 07 2024

OverDrive Magazine

  • Release date: November 1, 2024

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans