Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.
MINIBOEKIES, MAKSIPRET! • Waar jy ook al is – op die strand, die rusbank, die vliegtuig – dis altyd beter met jou gunstelingraaisels byderhand. Of jy nou graag wegkruipwoorde soek, koderaaisels se kode met jou woordkennis kraak of sudoku’s vir brekfis eet, hierdie klein boekies is pure lekkerte! Neem dit saam waar jy ook al gaan!
Huisgenoot
MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM
TOETS JOU KENNIS
DIE PLAYBOY-STER KENDRA WILKINSON
AFRIKAANS ENSOVOORTS
RENEAL DAVIDS OOR HAAR MAN, TERENCE
FLITSVRAE ANRICH HERBST • AKTEUR
EK IS NOU ’N BOSNIMF • Die lewe het Casper de Vries ’n rits swaar houe toegedien, en al loop hy nou met ’n loopraam, het hy vrede gevind op Knysna en is hy nog vol kwinkslae
HOOGTEPUNTE VAN SY 60 JAAR
DIE STORIE AGTER DIE FOTO • Haar droom was om ’n dokter te word, toe raak sy aan dwelms verslaaf. Nou, op 50, is haar lewe en gesin weer heel
STOP, WAG, VRY NOG ’N BIETJIE • Wat is nou lekkerder as ’n somervakansie in die binneland waar die donderstorms brul en alles groen is? En as Brendan Peyper in sy kortbroekie boonop voor jou in die lang gras paradeer, staan die uitsig vir geen kusdorp terug nie
BLINKOOG DIE LEWE IN • Sy het baie seer en swaar gehad sedert ’n kobra haar kleintyd gepik het, maar op 18 geniet sy die lewe en sien uit na die toekoms
X SE MOSES? • Bluesky is ’n ‘vriendeliker’ nuwe platform as Elon Musk se Twitter/X, sê dié wat vies is vir hom. Hier’s wat dit behels
Buon APPETITO! • Tower dié DESEMBER pastas, pizzas en nageregte soos ’n regte ITALIANER in die kombuis op saam met die sjef Angelo Coassin
HOE LATER, HOE Water • Wanneer jy die regte soort swemklere vir jou lyf dra, sal jy baie gemakliker voel en ook selfvertroue hê. Daar is soveel soorte beskikbaar dat jy maklik die regte styl sal kry vir jou spesifieke kurwes
SAGTER VIR DIE somer • Subtieler parfuum is ideaal vir die warmer weer
TYD VIR VERSIER • Kry solank die Kersgevoel in jou huis met dié kopies
VRA VIR IRMA
MAAK JOU BOUDSPIERE WEER WAKKER • Sit jy te veel? Jou boudspiere het dalk vergeet hoe om te werk, iets wat ’n domino-effek van probleme kan veroorsaak. Hier’s wat jy kan doen om hulle uit hulle slaap te wek
KRY JOU SPIERE SÓ AAN DIE GANG
FINANSIES VIR PAARTJIES MET BAGASIE • Wanneer paartjies saam intrek of trou, is daar gewoonlik finansiële uitdagings – en finansiële verantwoordelikhede uit vorige verhoudings maak dit ingewikkelder
GOEIE GELDGEWOONTES BEGIN VROEG
JOU STERRE
Wilson-toffies en versoeters • Ná ’n vernederende middag wil Emma net by die huis kom – maar eers soek sy haar kwota toffies
Boeke vir jou Kerskous • Skrywers sê watter Afrikaanse en Engelse boeke hulle vanjaar geboei het. Lees gerus ook hulle eie nuutste boek
Animasie vir almal
BEELDSPRAAK
Op die rusbank saam met die kopdokter • Boeiende reekse vir wanneer ander mense se probleme net in hulle kop is
VYF FLIEKS WAT SIELKUNDE ONTGIN
G’n tyd vir boelies, sê Irene-Louise
TOP-3-LIEDJIES OP SPOTIFY
5 VRAE MET IRENE-LOUISE
*TV-gids
PLAKKAAT
HUISgenotjies • STUUR OORSPRONKLIKE GRAPPIES NA GRAPPIES@HUISGENOOT.COM. JY KRY R50 VIR ELKEEN WAT ONS GEBRUIK. SLUIT JOU NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE IN.
RAAISELS
Kosmiese...