Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Huisgenoot

Oct 03 2024
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

DIE STYLKONINGIN MARTHA STEWART

AFRIKAANS ENSOVOORTS

TOETS JOU KENNIS

CHANE ELS OOR HAAR MAN, RAINOR

FLITSVRAE: RUDI CLAASE • Sanger

’N WINTERVELDSLAG • ’n Verskrikking van sneeu en ys is die laaste ding wat jy in Suid-Afrika sal verwag, maar die klimaat steur hom nie aan ons nie en het talle lánk hulpeloos gelaat

TOE TROU ONS MAAR WEER • Hulle was 15 jaar gelukkig getroud, of so het hulle gedink, toe hulle huweliksboot dreig om te sink – en dit was toe nié weens die 23 jaar tussen hulle nie

DIS HÝ, DIE EINSTE • ’n Nuwe boek, nuwe musiek, ’n bedrywige tweeling, die onvermoë om stil te sit … Ja, swaer, dis Ian Roberts

DIE KAT KOM WEER, MET NAELS GEKNIP • Raai wie’s terug in ’n sepie? Die aktrise wat ’n onvergeetlike feeks gespeel het. Heléne Lombard nooi HG vir middagete

STORTVLOED VAN LAG • Hy’s geliefd en soms gehaat, en nou’s daar ’n fliek oor die man agter Zuma en die stortkop

EERS VREES, TOE ’N WREDE EINDE • ’n Switserse skoonheidskoningin is onlangs glo deur haar man vermoor en haar liggaam grusaam vermink

MET DIE HAND GEMAAK • Niks sal ons Paralimpiese handfietsheld stuit nie, selfs nie ’n vakansie in die Italiaanse wynlande nie. Want vir Supapiet en sy span is dit oefen, oefen, oefen

’n Libanese FEES

STYLVOLLE SOMER • Hier is van die seisoen se gewildste tendense in die mode- en skoonheidswêreld

SKOONHEID

DEUR DIE BLARE • Bring die natuur na binne met hierdie mooi dekorkopies

HOE WORD ’N MENS ’N SJEF? • Skryf gerus vir my oor jou sake van die hart of moeilike persoonlike kwessies. Ek beantwoord hier vrae en briewe van lesers en gee graag raad. Ek sal nie jou naam bekendmaak nie en jou identiteit bly vertroulik. Stuur jou e-pos aan Vra vir Irma na vravirirma@gmail.com of SMS Vra vir Irma gevolg deur jou vraag na 36489.

OEFENING VIR MENSE MET MIN TYD

EENVOUDIGE WENKE VIR ’N GROENER LEEFSTYL

WAT IS JOU HOUDING OOR GELD? • Jou ingesteldheid teenoor geld bepaal jou bestedingsgewoontes. Ons kyk na die vier basiese benaderings – en hoe jy beter kan vaar

STOUT VIR SOUT? PASOP!

JOU STERRE

’n Heildronk in die Waterfront • Lettie het haar lankal voorberei op dié dag saam met haar seun, ’n dag wat sy geweet het eendag móét aanbreek

10 VRAE AAN Ian Roberts

’N MA & ’N MIKROFOON • DEUR DANIËLLA VAN HEERDEN

BEELDSPRAAK

Kom vlieg saam vir piesangskilhumor • Maak vas jou gordel, stel jou sitplek regop en maak jou gereed vir Banana Air, ’n nuwe komediereeks deur Willie Esterhuizen

OP DIE STEL VAN BANANA AIR

PLAKKAAT

’n Reisiger deur tyd

Musiek wat volhoubaar is

*TV-gids

*TV-gids • Alle TV-inligting was korrek teen druktyd. By Huisgenoot maak ons seker die inligting is reg, maar TV-kanale bring dikwels veranderings aan nadat ons spertyd verstryk het.

HUISgenotjies • STUUR OORSPRONKLIKE GRAPPIES NA GRAPPIES@HUISGENOOT.COM. JY KRY R50 VIR ELKEEN WAT ONS GEBRUIK. SLUIT JOU NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE IN.

RAAISELS

’n Reuse-rits ruimte-eerstes

OP ANDER PLEKKE IN DIE WÊRELD

Verkleurvroutjie onder die mes

ORTODOKS • Orthos in Grieks beteken reg en doxa beteken mening. Ortodoks beteken dus...

Expand title description text
Frequency: Weekly Pages: 102 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Oct 03 2024

OverDrive Magazine

  • Release date: September 27, 2024

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans