Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.
Huisgenoot
MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM
KORT VOOR LANK
AFRIKAANS ENSOVOORTS
DIE TENNISSPELER ILIE NĂSTASE
AFTON FLORENCE OOR HAAR VROU, CELEST
FLITSVRAE: IRENE-LOUISE VAN WYK
EN TOE IS SY WEG • Vir kykers was sy die superfeeks van talle sepies en die wilde skoonheid Princess in Arende. Maar vir Cara en Daniel was Michelle Botes net hul magiese, spirituele, geliefde ma
STEEDS ’N LEGENDE • Soos Dok Craven hom geleer het, steur hy hom nie aan kritiek nie. Nie oor sy veel jonger liefde of pa-wees op 74 nie
’N PAARTJIE VAN DRIE • Jo-Leen Geldenhuys sê sy is tog te gelukkig met twee mans onder haar dak – en in haar bed. En sy wil gelyk met albei getroud wees, asseblief
VERBODE VRUG IN DIE KOSBLIK • Die onderwyseres se huwelik is op die rotse omdat haar man glo ’n verhouding met ’n ander vrou gehad het – hy, die hoof, en sy, ’n ander onderwyseres by die skool
ANDERKANT DIE SEER • Meer as sewe jaar nadat haar eks haar voor haar kollegas geskiet het, het sy vrede oor die wending wat haar lewe ná die skietery geneem het
DIE WET VAN GLANSVAAL • Dis weer ’n díng: beige en sy vaal vriende trek in by ons huise. Nie net ’n bietjie nie. Baie. Sê ons welkom of wyk?
LUGBRAAI-gunstelinge • HERMAN LENSING wys ons ’n paar nuwe geregte wat jy in jou LUGBRAAIER kan maak en jou sommer opnuut gaande sal maak oor dié kombuistoestel
TOPS & FLOPS • Ons modepaneel beoordeel bekendes se klerekeuses
SUKKEL JY STEEDS MET AKNEE? • Ons vra by ’n dermatoloog raad vir ’n vlekkeloser, gesonder vel
ALLES IS BLOU • Bring die varsheid van somer na jou leefruimte
MY MAN BLY SY KINDERS VOLSTOP
MOEDELOOS OOR DOGTER SE KÊRELS
JOU KIND, MY KIND, ONS KIND
DIS WAARVOOR DIE ‘D’ IN VITAMIEN STAAN • Jy mag dink dat ons danksy ons sonnige klimaat nie bekommerd hoef te wees oor ’n tekort aan vitamien D nie. Dis ongelukkig nie waar nie
WAT JY MOET WEET OOR SKULDKONSOLIDASIE • Skuldkonsilidasie is vir mense met ’n klomp verskillende lenings wat net een maandelikse terugbetaling wil maak. Dis nie noodwendig die beste opsie vir almal nie
GENIET SÓ JOU AFTREDE
JOU STERRE
Die hiernamaals • Geen bekoorlike harpmusiek speel nie en daar is nie ’n enkele oulike engeltjie in sig nie. Is sy werklik alleen op dié plek? En kan alles regtig so finaal verby wees?
Twee boeke se blik op die verlede
Vyf feite oor Celeste • As jy die uitstekende rillerreeks The Day of the Jackal kyk wat op Showmax stroom, sou jy al die meesleurende openingsliedjie, ‘This Is Who I Am’ deur die Britse sanger-liedjieskrywer Celeste, gehoor het
BEELDSPRAAK
Klop-klop, hamertjie • Sit rustig agteroor terwyl ánder mense hoofpyn kry van opknappingsprojekte
OOK DIE KYK WERD…
Hugo Ludik • Hy was ’n kranige krieketspeler vir Namibië tot hy in 2008 die kolf vir ’n kitaar geruil en die Huisgenoot Tempo-liedjieskryfkompetisie gewen het. Twee jaar later het hy die groep Adam gestig en die treffers een ná die ander uitgeryg
TV-gids
PLAKKAAT
HUISgenotjies • STUUR OORSPRONKLIKE GRAPPIES NA GRAPPIES@HUISGENOOT.COM. JY KRY R50 VIR ELKEEN WAT ONS GEBRUIK. SLUIT JOU NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE IN.
RAAISELS
So ‘was’ die brein homself gedurende slaap
ELDERS IN DIE...