Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.
Huisgenoot
MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM
KORT VOOR LANK
AFRIKAANS ENSOVOORTS
DIE SANGERES JOAN BAEZ
KYLIE KHAN OOR HAAR MAN, ASAD
FLITSVRAE: TALIA DAVIDS • Aktrise in Arendsvlei en Skemergrond
’N STILTE SO SEER • Die pa vat sy nuwe werklikheid dag vir dag en wil sorg dat sy seuntjies eendag sal weet hoe lief hulle ma vir hulle was
GERED UIT DIE HEL HEEL ONDER • ‘Elke lewe is kosbaar’ – ook die 246 zamazamas wat hy en sy span meer as ’n kilometer onder die aarde gaan haal het
’N MAAT VIR DIE LANGPAD • Soms het jy net jou verbeelding nodig as jy die langpad vat, maar partykeer help iemand wat goed kan luister
VAN KASKAR TOT DAKAR • As plaasseun het Giniel de Villiers met sy kaskar die stof laat staan. Met ’n roemryke loopbaan in die Dakar-veldtydren is sy tenk nog ver van leeg af
ONS BEKERS LOOP OOR • Die sanger gaan ligter deur die lewe en geniet die seisoen van seëning saam met sy gesin
VAN VERVALLE TOT VALTASTIES • Die kleinste dorpie in Suid-Afrika het net nege inwoners – dis nou as jy sy spook bytel
Lekker in net EEN POT • Wie wil nou nie VINNIG en MAKLIK kosmaak, min skottelgoed hê én LEKKER eet nie? Probeer hierdie eenpotgeregte vir heerlike etes elke aand
AS DIE SKOEN PAS • Stap die somer met selfvertroue binne in hierdie seisoen se modekopies
7 TEKENS DAT IETS SKORT • Van olierigheid tot skilferigheid en irritasie – hier’s wat jy moet doen wanneer jou velsorgprodukte te kort skiet
LIG IN JOU LEWE • ’n Lig met ’n mooi vorm is soos ’n kunswerk in jou huis. Hier’s ’n paar waaroor ons mal is
EK IS VERBY MOEG
MY BROER TREK DWARS
JOU GOEIE BUI IS IN ’N LEMOEN
WATTER SOORT SUIKER-VERSLAAFDE IS JY?
HOE OM JOU SUIKERPROFIEL TE IDENTIFISEER
DIT BARS OM MY VERBAND TE BETAAL • As jy sukkel met al jou skuld, is daar een afbetaling wat jy liewers nie moet mis nie: jou huisverband. Wees eerder eerlik en vra die bank se hulp
AS DIE KINDERS OORSEE WOON
JOU STERRE
Kwiksilwer • Om van die Aarde af te vlug was die Hough-gesin se laaste kans, maar was dit blote toeval dat hulle op Mercurius beland het?
Boeke vir jonges en jonges van gees
kyk & luister • Saamgestel deur SUSAN SAMUEL Bydraes deur ELRI BOUCHER, MARIETTE IMMELMAN en KASHIEF ACHMAT
BEELDSPRAAK
’n Splinternuwe jy • Selfverbetering was nog nooit so maklik soos van jou rusbank af nie
PROBEER OOK
Die Afrikaanse hart van Ierland
OFFSPRING: IN JOU PUNKROCK-ERA
*TV-gids
’N GIMNAS
LAG LAPPIESHUIS genotjies • STUUR OORSPRONKLIKE GRAPPE NA GRAPPIES@HUISGENOOT.COM. JY KRY R50 VIR ELKEEN WAT ONS GEBRUIK. SLUIT JOU NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE IN.
RAAISELS
Só soek Dragonfly
ELDERS IN DIE WÊRELD
‘Darth Vader’ van die dieptes
PELGRIM
FOTO VAN DIE WEEK
VYF VINNIGE VRAE
LOLA YOUN • MAAK GEREED OM JOU NUWE GUNSTELING-KUNSTENAAR TE ONTMOET!
Veelvoude, faktore, priemgetalle en priemfaktore • Konsepte wat jy onder die knie moet kry
MAAK JOU EIE TERMIESE LANTERN • Met twee papierbekertjies en ’n kers kan jy ’n pragtige draaiende lantern prakseer. Vra ’n grootmens om jou te help omdat dit gevaarlik is om alleen met ’n vlam te werk
HG |...